25 rolprente wat jou hart laat warm klop vir Afrikaans

Daardie rolprent wat goeie herinneringe meebring en jou nostalgies maak. Daardie rolprent wat onmiddellik ’n glimlag op die gesig sit, of jou dalk ’n traan laat pink? Hier is 25 Afrikaanse rolprente wat ons AfriForum Wêreldwyd-vriende se harte warm laat klop.

  1. (1946) Geboortegrond
  2. (1961) Doodkry is min
  3. (1967) Hoor my lied
  4. (1969) Dirkie
  5. (1972) Lokval in Venesië
  6. (1973) Siener in die suburbs
  7. (1975) My liedjie van verlange
  8. (1975) Soekie
  9. (1977) Die winter van 14 Julie
  10. (1980) Kiepie en Kandas
  11. (1988) Fiela se kind
  12. (1990) Agter elke man
  13. (1997) Paljas
  14. (2010) Jakhalsdans
  15. (2012) Semi-soet
  16. (2013) Klein Karoo
  17. (2014) Pad na jou hart
  18. (2014) Faan se trein
  19. (2015) Ballade vir ’n enkeling
  20. (2016) Vir die voëls
  21. (2016) Modder en bloed
  22. (2016) Vir altyd
  23. (2017) Nul is nie niks nie
  24. (2018) Stroomop
  25. (2019) Toorbos

Het ons jou gunsteling- Afrikaanse rolprent van alle tye gemis? Laat weet ons in die kommentaar.

Similar Posts