In alle Ernst – Diskriminasie teen minderhede in Suid-Afrika

Ernst van Zyl bespreek die inhoud van die nuutste The world must know-verslag wat hy vir AfriForum geskryf het.

Die 2022-verslag poog om nuwe wetgewing, gevalle en beleide te dokumenteer wat met die vervolging van minderhede in Suid-Afrika verband hou en wat in werking gestel of voorgestel is, of plaasgevind het sedert die verskyning van die eerste verslag in 2020.

Lees ook: #DieWêreldMoetWeet

Similar Posts