KINKELS en KEUSES 2: Die belaglike bak en brou bohaai

Deur De Wet Hugo

Jason wil graag eendag ‘n fyngebaksjef word. Hy en sy twee beste maats, Tando en Claudia, neem saam bakklasse en besluit om in te skryf vir ​Bohaai​! ‘n bakkompetisie wat op TV uitgesaai word. Maar gaan Minette, Jason se grootste kompetisie, ook deelneem? Wie moet hy kies om in sy span te wees? Hoe gaan hy keer dat Minette wen? Veral as hy met goed soos deegmonsters, stink koekies en resepte in vreemde tale te doen kry?

ISBN: 9780798183611

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum Vrygestel: Mei 2023

Prys (incl. VAT): R 145,00

Formaat: Sagteband, 120pp

Storierak

Volg ons op sosiale media.
Storierak is ’n blad met oulike Afrikaanse kinderboeke deur NB-Uitgewers.

Facebook: Storierak | Facebook
Instagram: Storierak (@storierak_) | Instagram

Similar Posts