Wat is nuut en gaan nog gebeur by AfriForumTV?

Orkney snork nie se reünie-opname is uiteindelik beskikbaar op AfriForumTV. Saam met dit is die Orkney snork nie-reekse wat jy ook saam met jou gesin kan kyk. Ons vat jou ook terug na die tye van Trompie en die boksombende asook Liewe Heksie. Die platform gaan ’n geestelike kanaal hê en daar word beplan om eredienste van verskeie gemeentes beskikbaar te stel. Jy kan ook inhoud kyk oor verskeie onderwerpe wat goed is vir jou geestelike welstand.

Sue-Ann de Wet

Meer oor die outeur

Sue-Ann de Wet

SOEK

VOLG ONS OP

MOET LEES ARTIKELS

KATEGORIEË

Leesvordering: %

JY SAL OOK DALK HIERVAN HOU…