Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
Onderneming in die Kollig: Vaca Pintada – Painted Cow Art & Craft Studio
Wêreldwyd se Wêreldgids skep ’n suksesvolle netwerk om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun. Vat die kans…
Wat hou die toekoms van internasionale reis in?
Om te reis is nie meer so maklik nie, jy moet op datum wees van die lande wat jy wil besoek se kwarantynmaatreëls, wat hulle grendelvlak is en jou risiko’s…
Uit en Tuis: ’n E-pos uit Suid-Korea
Uit en Tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Ons gesels die week met Thinus…
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.