Die spinnebotte slaan toe!
Jun 28, 2023
Deur Marga Jonker
Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter, wat vir die leerders ‘n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou. Maar ‘n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie maats sluip na ‘n kamertjie onder die verhoog, vanwaar hulle steeds alles sien. Maar die deure sluit en die nare doktor en sy dogter wys hulle ware kleure. Wat hulle nie weet nie, is dat drie baie vindingryke kinders hulle dophou . . . met robotiese planne van hulle eie!
ISBN: 9780624094142
Uitgewer: Tafelberg
Datum Vrygestel: Junie 2023
Prys (incl. VAT): R 145,00
Formaat: Sagteband, 96pp
SOEK
VOLG ONS OP
MOET LEES ARTIKELS
KATEGORIEË
- Blitsnuus (149)
- Blog (734)
- Burgerskapadvies (5)
- Finansiële en migrasienuus (32)
- Gebeure (22)
- Gewilde (14)
- Jeug (54)
- Kompetisie (1)
- Kykgenot (22)
- Leesgenot (45)
- Luistergenot (2)
- Nuus (185)
- Nuus uit die buiteland (8)
- Nuusbrief (47)
- Spogmuur (1)
- Uncategorized @af (4)
- Vermaak (91)
Leesvordering: %
JY SAL OOK DALK HIERVAN HOU…
Onderneming in die Kollig: AanTafelThuis
Hierdie week se kollig is op AanTafelThuis. AanTafelThuis is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op…
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week
Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly,…