Welkom by AfriForum Wêreldwyd se

Jeugblad

Wie is ons?

Nuutste artikels

Stop Kuba-skenkings

Die verhouding tussen die Kubaanse regering en die Suid-Afrikaanse ANC-beheerde regering kom neer op ’n bodemlose stortingsterrein vir belastinggeld. Die ANC-regering neem besluite om sy politieke agenda en verhoudings te…
Lees meer Stop Kuba-skenkings

Spogmuur

AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.