Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
Tien maniere waarop AfriForum moedertaal bevorder … en jy kan help!
Deur Alana Bailey 21 Februarie word as Internasionale Moedertaaldag gevier. Dit is ’n handige wegspringpunt vir enigeen om ’n bestekopname te doen van die maniere waarop jy of jou organisasie…
Nasionale gesondheidsversekering (NGV)
Vul asseblief jou inligting hier in as jy bekommerd is oor die voorgestelde NGV-stelsel in Suid-Afrika. Vir meer inligting, klik hier: https://afriforum.co.za/wat-doen-ons-2/nasionale-gesondheidsversekering/
Weet hulle wat ons weet van die suksesse in ons taal?
Deur Alize Scholtz Die legendariese Afrikaanse sakeman en entrepreneur Anton Rupert het een maal opgemerk dat hy as internasionale sigaretvervaardiger kon slaag omdat hy sy eerste sukses onder Afrikaners gehad…
Lesersbrief: “Drukkies oor Skype is net nie dieselfde nie”
Hennie Ebbers skryf aan AfriForum Wêreldwyd: Vandag wil ek graag reageer op die artikel “Drukkies oor Skype is net nie dieselfde nie”. Uit my eie ondervinding as emigrant in 1981,…
Sewe unieke Afrikaanse woorde en hul herkoms
Afrikaans soos ons dit vandag ken, het ontwikkel uit verskeie ander tale, hoofsaaklik Nederlands. Maar Afrikaans is deurspek met leenwoorde en byvoegings uit ander tale. Navorsing dui daarop dat daar…
AfriForumTV se Jabie verras oorsese besoeker
Deur Marthinus Koekemoer Dit is nie aldag dat ’n mens een van jou TV-helde ontmoet nie en nog minder dat jy saam met hom kan kuier en speel nie. Dit…
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.